Tink Tinkie is baie lief vir boek lees en kan die mooiste stories vertel. Wil jy graag weet hoe volstruis sy lang nek gekry het? Wel, Tink Tinkie het dan net die storie vir jou!
[embed]https://youtu.be/NxH8YzcmINo[/embed]
Klikkerland se dvd's is nou by verskeie winkels regoor die land beskikbaar:
Top Cd
Music Moods
Music for you
Asook verskeie ander uitgesoekte winkels!
Jy kan die dvd's ook bestel vanaf Klikkerland se webtuiste!
Liela Loela is baie goed met allerande dinge in die kombuis. Hier leer sy die maats hoe om 'n volstruis eier gaar te maak!
Jy kan alles leer oor volstruise op Klikkerland se Dvd 3 waar die Klikkerlanders 'n volstruis plaas besoek en selfs 'n volstruis eier oop maak!
[embed]https://youtu.be/N2NgGKH4ztQ[/embed]