Winkel

Klikkerland Dvd 1 – 4, Musiek Dvd asook Cd en Aktiwiteits boek is nou beskikbaar!

Baie dankie vir jou belangstelling in Klikkerland se Dvd reeks.

Jy kan die Klikkerland programme hier kry:

1. Landswyd by een van die winkels soos gelys hier onder.
2. Deur ‘n dvd te bestel hier op ons webtuiste
3. AANLYN!! Klikkerland se musiek is op iTunes, en die dvd’s is beskikbaar by verskeie aanlyn winkels.