KlikkerPret

Welkom by KlikkerPret!

Screen Shot 2016-08-05 at 4.43.04 PM

1. Storietyd!

Klikkerlanders is mal oor stories! Op hierdie gratis klankbaan van 16 minute leer klikkermaats saam met Boebel Babbel, Huppel Hoepel en Woepel Wappel wat om te doen as jy soms ‘n bietjie bang is.

Hoe om die storie af te laai:

  1. Kliek die link hier onder. Die klankbaan sal in Dropbox oopmaak.
  2. Kliek op “Download file” heel bo in die Dropbox bladsy.

LINK: Storie Tyd! “Alle vrese het ‘n rede”

2. Inkleurprente!

Die Klikkerlanders sal baie graag jou pragtige inkleur werk wil sien! Stuur vir ons jou ingekleurde prentjie op Facebook!


Boebel Babbel Huppel Hoepel Liela Loela Rimmel Rammel Tink Tinkie

3. Klikkerland tema liedjie Gratis Aflaai!

Luister die Klikkerland tema liedjie elke keer as jou foon lui, of sommer net vir lekker by die huis! Jy kan selfs die Klikkerland dansie hierop oefen en by die volgende Klikkerland vertoning saam doen! Of stuur vir ons ‘n videotjie van jou Klikkerland dans op Facebook!

Regs kliek die link hier onder en kies “save as” om die mp3 af te laai. 

KLIKKERLAND TEMA LIEDJIE MP3