Inkleurpret!

Rimmel Rammel is lekker laf. Hy is mal oor rympies maak, poetse bak en ‘rock’!
Het jy al vir Rimmel Rammel ingekleur?