Is jy lief vir stories?

Tink Tinkie is baie lief vir boek lees en kan die mooiste stories vertel. Wil jy graag weet hoe volstruis sy lang nek gekry het? Wel, Tink Tinkie het dan net die storie vir jou!