Het jy al ‘n volstruis eier gaar gemaak?

Liela Loela is baie goed met allerande dinge in die kombuis. Hier leer sy die maats hoe om ‘n volstruis eier gaar te maak!

Jy kan alles leer oor volstruise op Klikkerland se Dvd 3 waar die Klikkerlanders ‘n volstruis plaas besoek en selfs ‘n volstruis eier oop maak!