Watter soort eier is dit???

Daar is heerlike videos op Klikkerland se youtube kanaal!

Boebel Babbel, Huppel Hoepel en Tink Tinkie probeer uitvind watter soort eier hulle het. Gelukkig kan Woepel Wappel hulle help. Dit lyk amper soos die eier van ‘n voël wat ‘n mens in Australie kry! (Uittreksel uit Klikkerland se “Meneer Volstruis” program).