Klikkerland Dvd 3 nou beskikbaar!

Dvd 3 Nou beskikbaar!

Ontmoet splinternuwe Klikkerland karakters in Dvd 3 en leer oor volstruise en haaie!
Dvd 3 is reeds ontvang met groot vreugde en afwagting deur opgewonde Klikkerland liefhebbers regoor die land.
Die programme is propvol pret, kleur en heerlike musiek.
Die dvd’s is beskikbaar by “Biltong Wharehouse and Nuts” in Courtney en York str (George)

Of bestel jou dvd hier.