“Bang vir Niks!”

Het jy geweet dat Huppel Hoepel, Boebel Babbel en Woepel Wappel al drie bang is vir goed? In Klikkerland se “Bang vir Niks” episode leer die Klikkerlanders ‘n belangrike les oor bang wees. Dit nadat Woepel Wappel maak asof hy baie braaf is.