Produk Beskrywing
Klikkerland Dvd 1
Troeteldiere
Leer saam met die Klikkerlanders oor troeteldiere! Huppel Hoepel bring vreemde gediertes Klikkerhuis toe, en die twee veroorsaak groot konsternasie toe hulle ontsnap!
Bang vir niks!
Is jy ook soms bang vir goeters? Het jy geweet dat die Klikkerlanders ook soms bang is? Gelukkig het hulle ‘n baie belangrike les geleer oor hoe om jou vrese te oorkom!