Daar is ‘n wonderlike verskeidenheid van Klikkerland videos op ons youtube kanaal, soos hierdie een:
Rimmel Rammel is ‘n regte rakker. Kyk met watter poets maak hy die meisies skrik!
Uittreksel uit Klikkerland se “Nat Nat Nat” episode.