Klikkerland Dvd 3

R100.00

Klikkerland Dvd 3

Koste vir die pos van die dvd is nie ingereken in die dvd se prys nie. Maak asseblief seker dat u posadres korrek ingevul is.┬áNeem asseblief kennis dat daar ‘n maksimum van 4 Dvd’s deur die posgeld gedek word.

Produk Beskrywing

See Toe!

Die Klikkerlanders help Rimmel Rammel om sy vrees vir haaie te oorkom, deur saam met hom ‘n akwarium te besoek. Rimmel swem selfs saam met die haaie! Daarna het al die Klikkerlanders baie pret op die strand! Ons leer ook van reen, en kondensasie en sing heerlike liedjies saam!

Meneer Volstruis

Boebel Babbel en Huppel Hoepel wil ‘n heerlike ontbyt maak. Maar op een of ander vreemde manier is al hul hoender eiers vervang met ‘n groot vreemde eier. Gelukkig kon Woepel Wappel hulle help om die eier te identifiseer. Gaan saam met die Klikkerlanders op reis na ‘n volstruis plaas en leer by Liela Loela hoe om ‘n volstruis eier oop te breek en gaar te maak!