Het jy geweet dat Huppel Hoepel, Boebel Babbel en Woepel Wappel al drie bang is vir goed? In Klikkerland se "Bang vir Niks" episode leer die Klikkerlanders 'n belangrike les oor bang wees. Dit nadat Woepel Wappel maak asof hy baie braaf is.
[embed]https://youtu.be/ioBpku-iHY8[/embed]
Klikkerland se dvd's is nou beskikbaar in winkels regoor Suid Afrika! Besoek Klikkerland se webtuiste vir 'n lys van winkels. Jy kan dit ook aanlyn bestel op die Klikkerland webtuiste!
Woepel Wappel het 'n oulike troeteldier persent gekry en die Klikkerlanders leer dat troeteldiere 'n groot verandwoordelikheid is!
[embed]https://youtu.be/pF4ktB5X8Vw[/embed]
Het jy geweet dat Klikkerland se nuutse programme "Meneer Volstruis" en "Nat nat nat" nou digitaal beskikbaar is? Besoek Klikkerland se webtuiste vir meer inligting.